Psalms 18:3-4
Psalms 18:3-4 CAB23
Ek sal die HERE aanroep wat lofwaardig is; so sal ek van my vyande verlos word. Die smarte van die dood het my omring, en die vloede van goddelose mense het my bang gemaak.