Wees my genadig, HERE, want ek is in benoudheid; my oog is verteer van droefheid, ja, my siel en my buik. Want my lewe is deur droefheid en my jare met gesug: my krag beswyk vanweë my ongeregtigheid, en my gebeente verteer.
Lees Psalms 31
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 31:9-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's