Openbaring 6:5-6

Openbaring 6:5-6 CAB23

En toe hy die derde seël oopgemaak het, hoor ek die derde dier sê: Kom kyk. En ek het gesien, en daar was 'n swart perd; en hy wat op hom sit, het 'n weegskaal in sy hand gehad. En ek het 'n stem in die middel van die vier diere hoor sê: 'n Maat koring vir 'n penning en drie mate gars vir 'n penning; en kyk dat jy die olie en die wyn nie beskadig nie.