Openbaring 7:15-16

Openbaring 7:15-16 CAB23

Daarom is hulle voor die troon van God en dien Hom dag en nag in sy tempel; en Hy wat op die troon sit, sal onder hulle woon. Hulle sal nie meer honger en nie meer dors hê nie; en die son sal hulle nie aansteek nie en geen hitte nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 7:15-16