Romeine 11:5-6

Romeine 11:5-6 CAB23

Net so is daar ook in hierdie huidige tyd 'n oorblyfsel volgens die uitverkiesing van genade. En as dit uit genade is, dan is dit nie meer uit die werke nie; anders is genade geen genade meer nie. Maar as dit uit die werke is, dan is dit geen genade meer nie; anders is werk geen werk meer nie.