Romeine 16:17-18
Romeine 16:17-18 CAB23
Ek smeek julle nou, broeders, let op die wat verdeeldheid en aanstoot veroorsaak in stryd met die leerstelling wat julle geleer het; en vermy hulle. Want sulke mense dien nie onse Here Jesus Christus nie, maar hulle eie buik; en verlei die harte van die eenvoudiges deur goeie woorde en mooi woorde.


