Rut 1:1

Rut 1:1 CAB23

En dit het gebeur in die dae toe die regters beslis het, dat daar hongersnood in die land was. En 'n sekere man van Betlehem-Juda het gegaan om as vreemdeling in die land Moab te vertoef, hy en sy vrou en sy twee seuns.