Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Rut 1:16-17

Rut 1:16-17 CAB23

En Rut sê: Moet my nie smeek om jou te verlaat of om terug te keer om agter jou aan te volg nie; want waar jy gaan, sal ek gaan; en waar jy vernag, sal Ek vernag; jou volk sal my volk wees en jou God my God. Waar jy sterwe, sal ek sterwe, en daar sal ek begrawe word; so sal die HERE aan my doen, en so meer, as die dood jou en my net skei.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rut 1:16-17