Hooglied 8:6

Hooglied 8:6 CAB23

Stel my soos 'n seël op u hart, soos 'n seël op u arm, want die liefde is sterk soos die dood; jaloesie is wreed soos die doderyk: sy kole is kole van vuur wat 'n sterk vlam het.