पण यवाड पण नाय इ वचनलु इनी आटला लेका नडवाड वाड आ मूर्ख मनशीलेका उंडी, यवाड मना इल्लुद जोता रेती मिंदा कटन्या.
Lees MAT 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: MAT 7:26
5 dae
Daar is ʼn oomblik in ons almal se lewe waar ʼn aspek van ons lewe, emosioneel of geestelik, onder inperking is. Die Apostel Paulus het briewe geskryf om kerke te bemoedig wat hulself vind in moeilike tye, terwyl hy self opgesluit was. Sy gevangeskap het hom nie gekeer om die goeie nuus te deel nie. Ons gaan met die dagstukke deur die boeke van Filippense, Filemon en Kolossense werk.
6 Days
Change isn’t easy, but it isn’t impossible, either. Starting a few small good habits can change how you see yourself today and transform you into the person you want to be tomorrow. This Life.Church Bible Plan moves through Scripture with a simple acronym for making good daily habits that actually stick.
7 Dae
Jy het Jesus as jou persoonlike Saligmaker en Verlosser aangeneem. Baie geluk met die groot stap wat jy gedoen het. Welkom in God se ewige familie. Maar wat nou? In hierdie sewedagleesplan gesels ons oor die vaste wete en sekerheid van jou saligheid en wat dit beteken om ‘n dissipel van Jesus Christus te wees. Geniet die asemrowende reis en avontuur om ‘n kind van God te wees.
Om elke dag op God te vertrou, is nie altyd maklik nie. Maar herinner jouself om nie in God se genade te twyfel wanneer jy voor probleme te staan kom nie. Glo dat Hy jou in moeilike tye net so liefhet as in gelukkige tye. Laat jou bekommernisse in die hande van ’n genadige God. Moenie ontsteld wees nie. Wat ook al gebeur, jy sal veilig wees by God.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!