Esiet modrīgi un lūdziet Dievu, ka jūs neiekrītat kārdināšanā, gars ir gan labprātīgs, bet miesa ir vāja."
Lees Mateja 26
Deel
Vergelyk alle weergawes: Mateja 26:41
4 Dae
Het jy vrae oor gebed? In hierdie 4-dag leesplan kry jy eenvoudige, Bybelse antwoorde oor God se luister, struikelblokke wat gebed kan belemmer, volharding, herhalende gebed, en wat om te doen wanneer God stil voel. Kom leer om met vrymoedigheid te bid, jou hart te ondersoek, en God met die uitkoms te vertrou.
7 Dae
Baie mense wonder waarom hulle nie antwoorde kry wanneer hulle bid nie. Hierdie leesplan gee 'n aantal redes wat jou kan help.
8 Dae
Deur 'n mengsel van Skriflesings, uittreksels uit "Die Uitverkorenes" en oordenkingsmateriaal, sal hierdie 8-dae Heilige Week leesplan diep besinning en gebed aanwakker terwyl jy reg in die middel geplaas gaan word van sleuteloomblikke tydens Jesus se laaste dae van bediening op aarde: vandat Hy Jerusalem binnery tot by die skoonmaak van die Tempelhowe, na die Bovertrek - en verder in die Tuin.
10 Dae
Gebed is noodsaaklik vir ons verhouding met God. Daarom het Jesus sy dissipels geleer hoe om te bid. As voorbeeld het Hy hulle die Ons Vader gegee. Nou, byna 2 000 jaar later, is daardie woorde net so kragtig!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!