I KRONIEKE 29:10

I KRONIEKE 29:10 AFR53

EN Dawid het die HERE geloof voor die oë van die hele vergadering, en Dawid het gesê: U sy geloofd, HERE, God van ons vader Israel van ewigheid tot ewigheid.