I KRONIEKE 29:12

I KRONIEKE 29:12 AFR53

En die rykdom en die eer kom van U, en U heers oor alles; en in u hand is krag en mag, en in u hand is dit om alles groot en sterk te maak.