I KRONIEKE 29:14

I KRONIEKE 29:14 AFR53

Want wie is ek tog, en wat is my volk, dat ons in staat sou wees om sulke vrywillige gawes te skenk? Want dit kom alles van U, en uit u hand het ons dit aan U gegee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I KRONIEKE 29:14