I KORINTHIËRS 2:9

I KORINTHIËRS 2:9 AFR53

maar soos geskrywe is: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet.