I JOHANNES 2:1

I JOHANNES 2:1 AFR53

MY kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle, dat julle nie moet sondig nie; en as iemand gesondig het, ons het 'n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I JOHANNES 2:1