I KONINGS 10:1

I KONINGS 10:1 AFR53

EN toe die koningin van Skeba die gerug van Salomo hoor in verband met die Naam van die HERE, het sy gekom om hom met raaisels op die proef te stel.