I KONINGS 22:21

I KONINGS 22:21 AFR53

Toe kom die gees vorentoe en gaan voor die aangesig van die HERE staan en sê: Ek sal hom oorhaal. En die HERE vra hom: Waarmee?