I PETRUS 4:12-13

I PETRUS 4:12-13 AFR53

Geliefdes, verbaas julle nie oor die vuurgloed van vervolging onder julle wat tot julle beproewing dien, asof iets vreemds oor julle kom nie; maar namate julle gemeenskap het aan die lyde van Christus, moet julle bly wees, sodat julle ook by die openbaring van sy heerlikheid met blydskap kan jubel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I PETRUS 4:12-13