I SAMUEL 15:23

I SAMUEL 15:23 AFR53

Want wederstrewigheid is 'n sonde van waarsêery, en eiesinnigheid is afgodery en beeldediens. Omdat jy die woord van die HERE verwerp het, het Hy jou as koning verwerp.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I SAMUEL 15:23