I SAMUEL 17:46

I SAMUEL 17:46 AFR53

Vandag sal die HERE jou in my hand oorlewer, dat ek jou kan verslaan en jou hoof van jou wegneem, en die lyke van die leër van die Filistyne vandag aan die voëls van die hemel en die wilde diere van die aarde kan gee, sodat die hele aarde kan weet dat Israel 'n God het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I SAMUEL 17:46