Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

I SAMUEL 7:1

I SAMUEL 7:1 AFR53

TOE het die manne van Kirjat-Jeárim gekom en die ark van die Here gaan haal en dit in die huis van Abinádab op die heuwel gebring; en hulle het sy seun Eleásar geheilig om die ark van die Here te bewaak.