II KRONIEKE 20:17

II KRONIEKE 20:17 AFR53

Julle hoef daarby nie te veg nie; staan gereed, bly staan en aanskou die redding van die HERE by julle, Juda en Jerusalem! Vrees nie en wees nie verskrik nie; trek môre teen hulle uit, en die HERE sal met julle wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KRONIEKE 20:17