II KRONIEKE 20:4

II KRONIEKE 20:4 AFR53

En Juda het byeengekom om van die HERE hulp te soek; selfs uit al die stede van Juda het hulle gekom om die HERE te soek.