II KONINGS 4:2

II KONINGS 4:2 AFR53

Toe sê Elísa vir haar: Wat kan ek vir jou doen? Gee my te kenne wat jy in die huis het. En sy antwoord: U dienares het glad niks in die huis nie, behalwe 'n flessie met olie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KONINGS 4:2