II PETRUS 1:5-7

II PETRUS 1:5-7 AFR53

En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die deug, en by die deug die kennis, en by die kennis die selfbeheersing, en by die selfbeheersing die lydsaamheid, en by die lydsaamheid die godsvrug, en by die godsvrug die broederliefde, en by die broederliefde die naasteliefde.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II PETRUS 1:5-7