II THESSALONICENSE 2:9-10

II THESSALONICENSE 2:9-10 AFR53

hy wie se koms is volgens die werking van die Satan met allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen en met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan, omdat hulle die liefde tot die waarheid nie aangeneem het om gered te word nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II THESSALONICENSE 2:9-10