2 TESSALONISENSE 2:9-10

2 TESSALONISENSE 2:9-10 AFR83

Deur die werking van die Satan sal die verskyning van die wettelose gepaardgaan met groot magsvertoon en allerhande vals tekens en wonders en met gruwelike misleiding van dié wat verlore gaan, omdat hulle nie die waarheid liefgehad en tot hulle redding aanvaar het nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TESSALONISENSE 2:9-10