II TIMÓTHEÜS 2:3-4
II TIMÓTHEÜS 2:3-4 AFR53
Ly dan verdrukking soos 'n goeie krygsman van Jesus Christus. Niemand wat 'n krygsman is, wikkel hom in die werksaamhede van die lewensonderhoud nie, sodat hy die een kan behaag wat hom vir die diens gewerf het.



