AMOS 2:7

AMOS 2:7 AFR53

Hulle wat daarna hyg dat die stof van die aarde op die hoof van die armes kom, en wat die weg van die ellendiges buig; en die man en sy vader gaan na dieselfde jongedogter om my heilige Naam te ontheilig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor AMOS 2:7