KOLOSSENSE 3:15

KOLOSSENSE 3:15 AFR53

En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.