DANIËL 1:8

DANIËL 1:8 AFR53

En Daniël het hom voorgeneem om hom nie te verontreinig met die spys van die koning of met die wyn wat hy gedrink het nie; daarom het hy die owerste van die hofdienaars vergunning gevra dat hy hom nie hoef te verontreinig nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 1:8