DANIËL 6:16

DANIËL 6:16 AFR53

Daarop het daardie manne die koning bestorm en aan die koning gesê: Weet, o koning, dat dit 'n wet van Meders en Perse is dat elke verbod of verordening wat die koning vasgestel het, nie verander mag word nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 6:16