PREDIKER 10:19

PREDIKER 10:19 AFR53

Vir plesier maak hulle maaltye klaar, en die wyn maak die lewe vrolik, en die geld verskaf alles.