PREDIKER 3:4-5

PREDIKER 3:4-5 AFR53

'n tyd om te ween en 'n tyd om te lag, 'n tyd om te weeklaag en 'n tyd om van vreugde rond te spring, 'n tyd om klippe weg te gooi en 'n tyd om klippe bymekaar te maak, 'n tyd om te omhels en 'n tyd om ver te wees van omhelsing

Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 3:4-5