EFÉSIËRS 1:1-2

EFÉSIËRS 1:1-2 AFR53

PAULUS, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus: Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus!