EFÉSIËRS 5:1-2

EFÉSIËRS 5:1-2 AFR53

WEES dan navolgers van God soos geliefde kinders; en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as 'n gawe en offer aan God tot 'n lieflike geur.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFÉSIËRS 5:1-2