Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

EFÉSIËRS 5:7-11

EFÉSIËRS 5:7-11 AFR53

Wees dan nie hulle deelgenote nie. Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here — wandel soos kinders van die lig. Want die vrug van die Gees bestaan in alle goedheid en geregtigheid en waarheid. En beproef wat die Here welbehaaglik is; en hou nie gemeenskap met die onvrugbare werke van die duisternis nie, maar bestraf dit liewer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFÉSIËRS 5:7-11