EXODUS 24:17-18

EXODUS 24:17-18 AFR53

En die verskyning van die HERE se heerlikheid was in die oë van die kinders van Israel soos 'n verterende vuur op die top van die berg. En Moses het binne-in die wolk ingegaan en die berg opgeklim. En Moses was op die berg veertig dae en veertig nagte.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EXODUS 24:17-18