GALÁSIËRS 6:8

GALÁSIËRS 6:8 AFR53

Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai.