HEBREËRS 1:10-11

HEBREËRS 1:10-11 AFR53

en: U, o Here, het in die begin die aarde gegrondves en die hemele is werke van u hande. Hulle sal vergaan, maar U bly; en hulle sal almal soos 'n kleed verslyt