Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HEBREËRS 10:22-23

HEBREËRS 10:22-23 AFR53

laat ons toetree met 'n waaragtige hart in volle geloofsversekerdheid, die harte deur besprenkeling gereinig van 'n slegte gewete en die liggaam gewas met rein water. Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou;

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 10:22-23