HEBREËRS 11:31

HEBREËRS 11:31 AFR53

Deur die geloof het Ragab, die hoer, nie saam met die ongehoorsames omgekom nie, omdat sy die spioene in vrede ontvang het.