HEBREËRS 11:31
HEBREËRS 11:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Omdat sy geglo het, het Ragab die prostituut die spioene vriendelik ontvang en nie saam met die mense van haar stad, wat aan God ongehoorsaam was, gesterf nie.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:31 Bybel vir almal (ABA)
Ragab, die prostituut, het in God geglo, en daarom het sy gesê dat die spioene van die Israeliete welkom is by haar, daarom het sy nie gesterf nie.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur die geloof het Ragab, die hoer, nie saam met die ongehoorsames omgekom nie, omdat sy die spioene in vrede ontvang het.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat Ragab, die prostituut, geglo het, het sy die verkenners vriendelik ontvang en het sy nie omgekom saam met dié wat aan God ongehoorsaam was nie.
Deel
Lees HEBREËRS 11HEBREËRS 11:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur geloof het Ragab, die prostituut, nie saam met die ongehoorsames omgekom nie, omdat sy die spioene in vrede ontvang het.
Deel
Lees HEBREËRS 11