HEBREËRS 11:5

HEBREËRS 11:5 AFR53

Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 11:5