HEBREËRS 3:12

HEBREËRS 3:12 AFR53

Sorg daarvoor, broeders, dat daar nie miskien in een van julle 'n bose en ongelowige hart is deurdat hy van die lewende God afvallig word nie.