HEBREËRS 3:12
HEBREËRS 3:12 Bybel vir almal (ABA)
My vriende, daarom moet julle oppas dat nie een van julle so sleg en opstandig word dat julle ophou om te glo in die God wat lewe nie.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sorg daarvoor, broeders, dat daar nie miskien in een van julle 'n bose en ongelowige hart is deurdat hy van die lewende God afvallig word nie.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Broers, julle moet toesien dat daar nooit by een van julle 'n verkeerde gesindheid van ongeloof ontstaan en hy van die lewende God afvallig word nie.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Broers, waak daarteen dat nie een van julle ooit 'n bose hart vol ongeloof kry deur van die lewende God afvallig te word nie.
Deel
Lees HEBREËRS 3HEBREËRS 3:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Pas op, broeders, dat daar nie in een van julle 'n bose hart van ongeloof is deurdat hy van die lewende God afwyk nie.
Deel
Lees HEBREËRS 3