JESAJA 1:18

JESAJA 1:18 AFR53

Kom nou en laat ons die saak uitmaak, sê die HERE: al was julle sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al was dit rooi soos purper, dit sal word soos wol.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 1:18