JESAJA 44:8

JESAJA 44:8 AFR53

Wees nie verskrik nie, en moenie bewe nie! Het Ek jou dit nie lank tevore laat hoor en te kenne gegee nie? En júlle is my getuies! Is daar 'n God buiten My? Ja, daar is geen rotssteen nie; Ek ken geeneen nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 44:8