Geseënd is die man wat op die HERE vertrou, en wie se vertroue die HERE is.
Lees JEREMIA 17
Deel
Vergelyk alle weergawes: JEREMIA 17:7
21 dae
Ons as gemeente gaan elke jaar in 'n tyd van vas en gebed in. Dit strek oor 'n 21 dae tydperk. Vir die 21 dae, is daar elke dag 'n fokuspunt waarvoor ons saam as gemeente sal bid en vertrou. "Geloof benodig gebed vir sy groei en volle ontwikkeling, en gebed benodig vas vir dieselfde rede." - Finnis Jennings Dake
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!